Kinders brand dood in kinderhuis

Minstens agt kinders het doodgebrand in ‘n kinderhuis buite Newcastle, KwaZulu-Natal. Daar word vermoed dat die kinders almal tussen twee en vyftien jaar oud is. In totaal is daar minstens 15 mense dood.

Nege kinders is gehospitaliseer na die brand by die Hope in Christ Home.

Die oorsaak van die brand word ondersoek.

Die kinderhuis is deur die departement van sosiale ontwikkeling bestuur.

Lewer kommentaar

Leave a Reply