Vrou val haar dood tydens valskermsprong

‘n Vrou is Sondagmiddag 31 Januarie in Durban tydens ‘n valskerm-ongeluk dood, het paramedici gesê.

Hymne Cajeux (34) is dood in Durban in ‘n valskerm-ongeluk. Haar valskerm het te laat oopgemaak tydens ‘n valskermsprong van 12 000 voet af.

Lewer kommentaar

Leave a Reply