Man kook familielid se kop

‘n 30-jarige man van Noordwes is in hegtenis geneem nadat die gekookte kop van ‘n familielid in sy besit gevind is.

Hy het na bewering ook glo die lewer gekook.

Sy verweer is dat dit ‘n opdrag was van sy voorvaders.

Lewer kommentaar

Leave a Reply