Dae nou korter weens aardbewing

Ons dae is nou waarskynlik 1,26 mikrosekondes korter weens die aardbewing in Chili, volgens NASA wetenskaplikes.

Daar is ook ander veranderinge aan die planeet, soos die eiland Santa María, wat nou 2 meter hoër bo seevlak uitstaan.

Elke aardbewing het ‘n invloed op die aardas.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply