‘n Studie onder meer as 20 000 Israeli soldate het getoon dat rokers ‘n laer intelligensiekwosiënt (IK) het as nie rokers.
Die studie by die Sheba mediese sentrum in Tel Hashomer, Israel, het bevind dat ‘n persoon se IK daal, hoe meer jy rook.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
