Careful is die laaste toneelstuk deur die ontslape Fiona Coyne.
Dit het in Mei 2009 by die Absolut Gay Teaterfees in Dublin gedebuteer, en het groot sukses by die fees en met die 5de Kunstekaap Lente Dramaseisoen in dieselfde jaar, met vol sale, beleef.
Dit keer op openbare aandrang terug na die Kunstekaap. Kaartjies wissel van R60 tot R90 by die Arena – tot 30 Julie.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
