Die Amerikaanse ruimtetuig Ranger 7 sein die eerste nabyfoto’s van die maan na die aarde.
Sleutelwoord Argiewe:Volksblad
Volksblad dalk tot niet
Media24, die uitgewer van Volksblad, het aangekondig dat daar oorweeg word om dié dagblad aansienlik af te skaal en moontlik met die noordelike dagblad Beeld te vervang.
Verskeie uit Noord-Kaapse se bates bevries
Geboue, erwe, plase en motors tel onder die 147 bates van 37 respondente wat weens die Trifecta-bedrogklagte deur ’n bevel van die hooggeregshof in Kimberley bevries is.
Stronk – amptelike feeskoerant van die Vryfees
Die jongste uitgawe van die Volksblad se spesiale publikasie vir die Vryfees.
Bloemfontein hou nou Vryfees
Nadat die Volksblad-kunstefees verlede jaar sy 10-jarige bestaan gevier het, is besluit om die volgende stap na ‘n opwindende toekoms vir die fees te neem deur dit sy eie identiteit te gee.
Naspers begin redaksie sny
Die mediahuis, Naspers, het begin om senior redaksionele personeellede by koerante soos Rapport, City Press, Beeld, Volksblad en Die Burger minder te maak.
Dronk Kovsies in ongeluk
Die Volksblad het die week berig van vyf Kovsiestudente wat in ’n motorongeluk was nadat hulle glo onder die invloed van drank vir die polisie probeer wegjaag het.
Nog ‘n Springbok erken dwelmgebruik
Die Volksblad berig van ‘n Springbok-flank wat erken het dat hy kokaïen, ecstasy en drank misbruik het.