Die Volksblad het die week berig van vyf Kovsiestudente wat in ’n motorongeluk was nadat hulle glo onder die invloed van drank vir die polisie probeer wegjaag het.