Nog ‘n Springbok erken dwelmgebruik

Die Volksblad berig dat die Springbok-flank Pedrie Wannenburg van die Bulle erken het dat hy kokaïen, ecstasy en drank misbruik het.

Daar bestaan ook glo ‘n video waarin Wannenburg dwelms gebruik in ’n nagklub.

Lewer kommentaar

Leave a Reply