Nog anale seks

Ek stem saam met M********. Veral t.o.v. die pyn en plesier. Daar is egter meer rondom anale seks as net plesier. Een van die taboe onderwerpe wat onderliggend wel aan meeste mense bekend is, maar waaroor selde gepraat word is die verskynsel van onderwerping en dominansie. S&M is die verste pool van hierdie verskynsel, maar selfs binne normale verhoudings waar daar liefde en respek is, is daar heel dikwels duidelike onderwerping en dominansie neigings wat tydens seks uitkom.

Ek het al ervaar dat selfs as ek op ‘n ander trajek is, die vrou op anale seks sal aandring en inisieër. Dit gebeur gewoonlik as sy baie jags is of ‘n behoefte het om haarself op daardie oomblik aan my te onderwerp. Ek het ‘n vriendin gehad wat anale seks geïnisieër het veral as sy dronk was. In meeste gevalle het die vrouens met wie ek anale seks gehad het nie afgekom terwyl ek hulle genaai het nie. Een vrou het massiewe orgasmes gekry nadat ek afgekom en uitgetrek het. Sy het ook van anale krale gehou wat sy (as sy kon) of ek uitgetrek het tydens haar orgasme.

Ek het sovêr slegs een vrou teegekom wat orgasmes tydens anale seks gekry het, maar sy was die uitsondering en was ook die enigste vrou wat orgasmes gehad het sonder klitorale stimulasie. Sy het ook haar G-kol gestimuleer wanneer sy gemasturbeer het.

Ek is oortuig dat die grootste erotiese stimulus vir ‘n vrou, wat van anale seks hou, sielkundig is. Daar is ook die verbode en vuil aspek van anale seks wat mense aandraai.

I.v.m. die skoon rektum as voorvereiste stem ek nie heeltemal saam nie. As mens kook verwag mens om eiers te breek. ‘n Anus is eintlik om mee te skeit. En net soos ‘n dipstick vol olie word as jy dit in die oliepan druk, so sal jou piel soms nie te skoon uitkom nie. As jy die guts het om anale seks te pleeg, kan hierdie neweeffek die taboe nog meer versterk, en die vrou nog ‘n groter kinkelknou gee. Ek het ook gevind dat hoe groter die kontras tussen haar publieke geveinstheid en haar dierlike bed-persona is, hoe meer intens is die ervaring vir haar.

My raad aan elkeen is egter, moenie jouself opdring nie. As jy egter in ‘n monogame geslote verhouding sit met ‘n anale maagd wat so wil bly, wel tuffies vir jou. As jy egter ‘n bietjie rondsoek sal jy verbaas wees hoeveel stoute vroue daar buite is wat graag wil eksperimenteer met hulle kinkelrige sy.

bydrae: Uther Pendragon

Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.

Lewer kommentaar

Leave a Reply