1873
“Dopper Joris en zijn zijltjie” deur Pulvermacher verskyn in Het Volksblad.
1909
Die kunstenaar Gregoire Boonzaaier word in Kaapstad gebore.
1913
Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika word in Kaapstad gestig.
1964
Die Amerikaanse ruimtetuig Ranger 7 sein die eerste nabyfoto’s van die maan na die aarde.
2023 Dopper Joris die liedjie is al so ‘n paar dae vrygestel. Die gedig is 150 jaar oud. Die aand is daar ‘n aanlyn onderhoud oor boeke en navorsing oor Pulvermacher, sien Boekemakranka op YouTube. 31 Julie moet as Dopper Joris-dag verklaar word!