‘n Roekelose verkragting van Pulvermacher, spesiaal vir #AfrikaansVrydag .
Onder ‘n boom by die watersloot
Sit Spokie en Jors en vry
Hy vlei haar oor haar ledemate
En die skimmelhings wat sy sal ry.
(oorspronklik verskyn 16 Maart 2012)

Lewer kommentaar