Die groep vrolike meisiekinders van so flussies kom skielik gillend en met uitroepe van: “Tommie, Tommie!” om ‘n draai in die wa-pad gehardloop.
Sleutelwoord Argiewe:Ferdi Wheeler
Wraak
Die disko het weergalm van die musiek. Midde in die lawaai, was ek al goed warm,
waar ek daar by ‘n tafel gesit het.
Gedigte van Ferdi Wheeler
Die tweede kind van moeder C,
‘n gebore sonderling,
loer in die skermer na die kol
Die brief
Die inkomende missiele het rooi gegloei.
Die skipbreukelinge
Geert Versluis was op die punt om in die pikdonker te kapituleer. Die krag van die onstuimige see was net eens te veel.
Die straatwedrenmoordenaar
Iewers vanaand sal daar weer straatwedrenne wees.
Spinnekop
Allerhande vlieënde insekte omsingel en bots teen die skerm van die stormlantern. Hulle kom aangevlieg vanuit die stikdonker tropiese nag daarbuite. Die lantern staan op ‘n tafel in die kombuis van ‘n hut, waar ‘n man, Jack Achebe, sit en skryf. ‘n Glas rooiwyn staan langs hom.
Die vertrokkene
Hy raak aan haar skouer, maar dis asof sy die aanraking nie voel nie en sy sluit weer moeg haar oë.
Jeannie
Jack Weir is nie in die tronk, of dood nie. Hy skuil in die maanlig in my tuin, daarvan is ek seker.
Die klandestiene muse
Almal op die kampus van die ouetehuis het die vreemdeling as die langverwagte nuwe nutsman beskou. En hy het nogal soos ‘n nutsman gelyk, omdat hy ‘n staaltrommel en ‘n aluminiumleer by hom gehad het.
