Hy sug. Kug. ‘n Rou droë hoesbui oorval hom en hy buig regop in ‘n sittende posisie op die bed. Dit bedaar. Net die geroggel van die slym in sy lugweë is hoorbaar en hy ontspan teen die kussings. Die suurstofmasjien ruis in die stilte en forseer lug deur die dun deurskynende plastiekpypie deur sy neusgate in sy longe in. Hy sluit sy oë want hy’s tot die dood toe vermoeid.
Sleutelwoord Argiewe:Ferdi Wheeler
Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
Die Renierversameling bestaan uit meer as ‘n 1000 briewe wat deur Vrystaatse oorlewendes van die Boere-oorlog geskryf is.
Die slag van Abramskraal
Dit was reeds laat agtermiddag, omstreeks vyfuur, toe hulle die ouman agtergelaat en terug Bloemfontein toe probeer ryloop het.
Also spreek Lucebert
Dit pla hom nie dat hy haar skaamteloos staan en aangaap nie.
De Dikkerd
De Dikkerd. Hy loop met afgemete tred. ‘n Groot donker figuur in die skemer.
Ewige beminde
Die stad brand. Bert van der Burg staan in die hol oog van die woonstel se ontplofte venster en staar oor die skouspel uit.
Monica en Cheryl
Douw bestuur soos ‘n duiwel. Een hand klou aan die stuurwiel en in die ander hand hou hy ‘n bier.
Ruth
Ruth is aangetrek om uit te gaan.
Die vrou in die kroeg
Maandag. Dis laat – so net na elfuur. ‘n Vrou sit in ‘n nagklub en tokkel-tiekel op die klavier op die verlate musiekverhoog.
Maria Medium
Dis sterk skemer buite. Joachim van Breda sit op sy stoep en radio luister, terwyl hy na die voet van die berg kyk, waar ‘n geel liggie skyn.
