Die Honde Twee harde knalle skeur deur die nag. Die man in die dakkamer is besig om waarskuwingskote te skiet.