Biografiese besonderhede oor Hans Rompel is skaars …
Sleutelwoord Argiewe:Universiteit van Pretoria
Die “kroonjuwele” van Suid-Afrika
Een van Afrika se grootste skatte, die Mapungubwe-goudversameling is in die 1930’s naby die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe ontdek. Die versameling, wat uit die 13de eeu dateer, sal later vanjaar in die Javett Kunssentrum aan die Universiteit van Pretoria (Javett-UP) te sien wees. Die universiteit het die uitgrawings gelei van grafte op die heuwel …
Tukkies-koshuise vervang met woonstelle
Koshuise by die Universiteit van Pretoria verander in woonstelblokke wat verblyf sal bied vir of net eerstejaar of net seniorstudente.
Aandklas en Springbok Bar stilgemaak
“Slegs rustige agtergrondmusiek sal van nou af by twee raserige studente-kuierplekke in Hatfield gespeel word, het die hooggeregshof in Pretoria Woensdag beslis.”