Tukkies-koshuise vervang met woonstelle

Koshuise by die Universiteit van Pretoria (UP) verander in woonstelblokke wat verblyf sal bied vir of net eerstejaar of net seniorstudente.

Dié aankondiging is op 26 Junie aan koshuis-ouers gekommunikeer waarna die UP die toepassing daarvan uitgestel het tot 2015 ná hewige teenkanting van studente.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar