#Vryfees Victoria se geheim

Victoria se geheim
Roekeloos
13 Julie

Kalla hou ’n baie belangrike partyjie.

Dié nuwe inwoner wil subtiel vir die dames van haar beroep vertel. Maar hoe voorkom
jy ’n styfgeklitste bolla-en-botox-koek-en-tee?

’n Wenresep vir ’n buitengewone girls-night – gooi ’n stywe dop, meng dit met goed gedokterde punch, klits ’n paar
kurkhakke, Kurt Darren-treffers, tipsy-terte, ’n geheimsinnige suitcase en strêppies of seduction daarby. Sit dit voor op eish en ys saam met ontrafelde geheime, yskoue sarkasme, vuurwarm bekgevegte en jy’t ’n goeie dosis lê-tot-jy-lag-lip-lekker-katterig-kloekerige-kekkel-komedie!

Met: Tereska Muishond, Carel Nel, Stef Brink, Helet de Wet, Marli van der Bijl, Chanmarie Erasmus, Jana Coetzer, Marnel Bester
Regie: Pieter Venter
Teks: Ilne Fourie & Pieter Venter

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans 
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Datum: Di 15 Julie 14:30, Vr 18 Julie 11:00
Prys: R115
Tydsduur: 80 minute
Plek: kykNET-Scaena, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar