Marzanne Leroux-Van der Boon: HaKotel: die muur
Roekeloos
13 Julie
Roekeloos
13 Julie
Jaco de Wet gesels met Marzanne Leroux-Van der Boon oor haar jongste Israel-eïnspireerde
roman, HaKotel: die muur.
Die sewende boek in haar boeiende Israel-reeks volg Marc Krige en sy gesin se lief en leed.
’n Eg Israelse ontbyt word by die ervaring ingesluit.
Met: Jaco de Wet & Marzanne Leroux-Van der Boon
Genre: Gesprekke
Taal: Afrikaans
Datum: 15 Julie 09:00
Prys: R120
Tydsduur: 90 minute
Plek: Eksamenlokaal 4, oorkant Callie Human-sentrum, Bloemfontein