Jaco de Wet gesels met Marzanne Leroux-Van der Boon oor haar jongste Israel-eïnspireerde
roman, HaKotel: die muur.
Sleutelwoord Argiewe:Marzanne Leroux-Van der Boon
Skadu’s van gister, deur Marzanne Leroux-Van der Boon
Skadu’s van gister is Marzanne Leroux-Van der Boon se tweestuk wat bestaan uit Klaprose teen die wind en Soos honde van die hemel.
Skadu’s van gister
Skadu’s van gister is ‘n tweestuk wat bestaan uit Klaprose teen die wind en Soos honde van die hemel.
Granate bloei in Jerusalem
Marzanne Leroux-Van der Boon slaag daarin om op ´n meesterlike manier die prag van Israel deur die oë van Marc, ´n kunstenaar, te skets.
