Klaprose teen die wind
Klaprose teen die wind is ’n roman oor seksuele ambivalensie en die verskrikking van vigs. Dié tema word ewewigtig en indringend ontgin. En op die koop toe kry die leser insae in die leefwyse van die Nederlanders, word hy/sy bekoor deur die vreemde. Dit is ´n roman wat die verstand en die hart aanraak.
Soos honde van die hemel
Soos honde van die hemel is ’n waagsame, ondersoekende roman oor die onlangse verlede waarin die soeklig helder val op ’n gemeenskap in ’n oorgangstydperk én op die individu. ’n Aangrypende verkenning van verhoudings – tussen mens en mens, en tussen mens en God.
♦♦♦

Skadu’s van gister / deur Marzanne Leroux-Van der Boon — Tafelberg, 15 Maart 2013 – 512p.;. — sagteband. — ISBN 9780624058816 :
Koop / Buy Skadu’s van gister >> (sagteband)
Taal: Afrikaans
Sleutelwoorde: Skadu’s van gister, Marzanne Leroux-Van der Boon