Hans du Plessis: As die wind kom draai en Inboekeling
Roekeloos
13 Julie
Roekeloos
13 Julie
Die geliefde skrywer Hans du Plessis gesels met Hennie van Coller oor sy historiese roman As die wind kom draai.
In hierdie boek loop hy op die spore van die vroeë Voortrekkers en bring ’n verhaal wat soos ’n rosyntjiebos opspruit uit hierdie land se harde grond.
Hans se nuwe roman, Inboekeling, verskyn in Augustus vanjaar.
Met: Hans du Plessis & Hennie van Coller
Genre: Gesprekke
Taal: Afrikaans
Datum: 15 Julie 10:30
Prys: GRATIS
Tydsduur: 50 minute
Plek: Eksamenlokaal 4, oorkant Callie Human-sentrum, Bloemfontein