#Vryfees Johann Nell: Sondag op ’n voëlplaas

Johann Nell: Sondag op ’n voëlplaas
Roekeloos
13 Julie

Bloemfonteiner Johann Nell gesels met Adéle Dempers oor sy treffende debuutroman, Sondag op ’n voëlplaas, ’n hedendaagse plaasroman wat afspeel op ’n volstruisplaas buite Oudtshoorn.

Die resensent Dewald Koen beskryf Nell se eerste boek as “’n verruklike debuutroman” en een wat “’n waardevolle bydrae tot die tradisionele Afrikaanse plaasroman” lewer.

Met: Johann Nell & Adéle Dempers

Genre: Gesprekke
Taal: Afrikaans 
Datum: 15 Julie 12:o0
Prys: GRATIS
Tydsduur: 50 minute
Plek: Eksamenlokaal 4, oorkant Callie Human-sentrum, Bloemfontein

Vryfees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply