Mapungubwe was ’n koninkryk met die koning wat in klipgeboue op die kruin van die heuwel gewoon het.
Sleutelwoord Argiewe:Mapungubwe
Die “kroonjuwele” van Suid-Afrika
Een van Afrika se grootste skatte, die Mapungubwe-goudversameling is in die 1930’s naby die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe ontdek. Die versameling, wat uit die 13de eeu dateer, sal later vanjaar in die Javett Kunssentrum aan die Universiteit van Pretoria (Javett-UP) te sien wees. Die universiteit het die uitgrawings gelei van grafte op die heuwel …
The Unauthorised History of South Africa
Die boek onthul pragtige nuwe ontdekkings en fassinerende nuwe karakters, soos Koos van Doosch, die kaas-pimp wat eintlik ‘n jaar voor Van Riebeeck die Kaap gevestig het.