Vasco da Gama vertrek in 1497 om die seeweg na Indië om die suidpunt van Afrika te ontdek.
Sleutelwoord Argiewe:Zimbabwe
Die Koninkryk van Mapungubwe
Mapungubwe was ’n koninkryk met die koning wat in klipgeboue op die kruin van die heuwel gewoon het.
Harare vandag
H/v Nelson Mandela en Julius Nyerere, Harare, Zimbabwe, Maart 2019 Bron: Brezh Malaba / Twitter
Die “kroonjuwele” van Suid-Afrika
Een van Afrika se grootste skatte, die Mapungubwe-goudversameling is in die 1930’s naby die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe ontdek. Die versameling, wat uit die 13de eeu dateer, sal later vanjaar in die Javett Kunssentrum aan die Universiteit van Pretoria (Javett-UP) te sien wees. Die universiteit het die uitgrawings gelei van grafte op die heuwel […]
Verkoop SA wapens aan Zimbabwe?
Beeld berig dat die Suid-Afrikaanse regering onlangs wapentuig ter waarde van R2,25 miljoen aan Zimbabwe verkoop het.
Zimbabwiërs in Suid-Afrika
Die polisie vang vyf Zimbabwiërs wat oor die grens met Suid-Afrika probeer sluip.
Tiener kry houe oor Facebook-foto
‘n Hof in Zimbabwe het beslis dat ‘n 17-jarige tiener twee houe moet kry nadat hy ‘n foto van ‘n vrou op Facebook geplaas en haar ‘n prostituut genoem het.
Nando’s ontrek Mugabe-advertensie
Die “laaste staande diktator” TV-advertensie wat tans in Suid-Afrika op televisie te sien is, gaan gekanselleer word.
En die slegste hoofstad is …
Harare
“Min seks kan vigs keer”
‘n Zimbabwiese parlementslid het ‘n beroep op wetenskaplikes gedoen om ‘n middel te ontwikkel wat mans se seksdrang verminder.