Nando’s ontrek Mugabe-advertensie

Die “laaste staande diktator” TV-advertensie wat tans in Suid-Afrika op televisie te sien is, gaan gekanselleer word, het die Nando’s-kettingrestaurant Donderdag gesê.

‘n Militante jeuggroep wat lojaal teenoor pres. Robert Mugabe is, het Dinsdag gesê Zimbabwiërs moet Nando’s weens die advertensie wat Mugabe as ‘n diktator uitbeeld, boikot.

Sien die advertensie hier!

Nando’s trek diktator-advertensie terug

Lewer kommentaar

Leave a Reply