Betonoerwoud – Straatkuns in Bellville

Die diere woon almal in Bellville, ‘n noordelike voorstad van Kaapstad. Die meeste is in die woonbuurt Boston.

Straatkuns in Bellville
Straatkuns in Bellville

Hulle eienaar kan ‘n e-pos stuur aan bydraes@roekeloos.co.za, indien hy / sy ‘n bottel wyn wil hê.

Lewer kommentaar

Leave a Reply