Vasco da Gama vertrek in 1497 om die seeweg na Indië om die suidpunt van Afrika te ontdek.
Sleutelwoord Argiewe:Kaap Verdiese-eilande
Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt
In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.