Die dood van Francisco d’Almeida was moontlik ’n belangrike keerpunt in die geskiedenis van suidelike Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:Khoi-Khoi
Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt
In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.
Hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis – die Khoi-Khoi van die Suid-Kaap
Die Suid-Kaap was die tuiste van uitsonderlike mense ’n paar duisend jaar gelede.