Francisco d’Almeida en die Slag van Soutrivier Die dood van Francisco d’Almeida was moontlik ’n belangrike keerpunt in die geskiedenis van suidelike Afrika.