Die Suid-Kaap was die tuiste van uitsonderlike mense ’n paar duisend jaar gelede.
Sleutelwoord Argiewe:Stilbaai
Hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis – Rotskuns
Daar is rotskuns in feitlik elke distrik in Suid-Afrika wat terugdateer na die Steentyd; gemaak deur mense uit ’n vroeë jagter-versamelaarskultuur.
Drank, musiek en seks in Stilbaai
Die Matchbox restaurant in Stilbaai se dranklisensie is opgeskort na klagtes van die publiek.