Drank, musiek en seks in Stilbaai

Die Matchbox restaurant in Stilbaai se dranklisensie is opgeskort na klagtes van die publiek. Die eienaar, Lynette Cronje, het glo ook ‘n kroeg op die perseel bedryf sonder toestemming van die Wes-Kaapse Drankraad.

Die klagtes van die publiek was veral oor die harde musiek wat op die perseel gespeel is en kliënte wat seks in ’n nabygeleë parkeerterrein het.

Lewer kommentaar

Leave a Reply