Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Zimbabwe

Zimbabwiërs mag nie praat oor protes nie

” ‘n Groep Zimbabwiërs is van hoogverraad aangekla omdat hulle die protesoptogte in Egipte, wat tot president Mubarak se uiteindelike uittrede gelei het, bespreek het.”

Gepubliseer deurRoekeloos25/02/201124/02/2011Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Munyaradzi Gwisai, ZimbabweLos kommentaar op Zimbabwiërs mag nie praat oor protes nie

Zimbabwiër in hegtenis weens vervalsing

‘n Jong Zimbabwiër is in hegtenis geneem weens die beweerde verkoop van vervalste mediese sertifikate in Ivory Park.

Gepubliseer deurRoekeloos16/01/201115/01/2011Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Ivory Park, ZimbabweLos kommentaar op Zimbabwiër in hegtenis weens vervalsing

Freshlyground mag nie met Mugabe spot nie

“Die Suid-Afrikaanse sanggroep Freshlyground se werkpermitte in Zimbabwe is opgeskort oor ‘n video waarin hulle gekskeer met pres. Robert Mugabe, het die Sunday Times Saterdag berig.”

Gepubliseer deurRoekeloos12/09/2010Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Freshlyground, Robert Mugabe, Sunday Times, ZimbabweLos kommentaar op Freshlyground mag nie met Mugabe spot nie

Jy mag nie sê Mugabe is oud

“Zimbabwiërs is diep geskok ná ‘n hof in die land ‘n jong man tronk toe gestuur ná hy pres. Robert Mugabe (86) as ‘n “ou man met plooie” beskryf het.”

Gepubliseer deurRoekeloos08/09/201006/09/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Gift Mafuka, Robert Mugabe, ZimbabweLos kommentaar op Jy mag nie sê Mugabe is oud

Spesiale behandeling vir Zimbabwiërs kry einde

As jy ’n Zimbabwiër is en oorweeg om in Suid-Afrika te kom plak, moet jy so gou as moontlik onderdeur daai heining kruip.

Gepubliseer deurRoekeloos06/09/201003/09/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ZimbabweLos kommentaar op Spesiale behandeling vir Zimbabwiërs kry einde

Net swart sakelui toegelaat

‘n Nuwe wet tree vandag (1 Maart) in werking in Zimbabwe wat bepaal dat net swart burgerlikes besighede mag beheer.

Gepubliseer deurRoekeloos01/03/201027/02/2010Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Robert Mugabe, ZimbabweLos kommentaar op Net swart sakelui toegelaat

Toyota Enviro Outreach vat die lang pad met Buddy

Die Toyota Enviro Outreach se epiese tog deur die nasionale parke van Zimbabwe en Malawi het die maand weggespring.

Gepubliseer deurRoekeloos06/10/200917/03/2020Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: Klipbokkop Mountain Reserve, Kruger Nasionale Park, Malawi, Southern African Wildlife College, ZimbabweLos kommentaar op Toyota Enviro Outreach vat die lang pad met Buddy

Oproep om Nestlé te boikot oor “bloedmelk”

‘n Suid-Afrikaanse burgerregte inisiatief het ʼn internasionale veldtog begin om mense aan te moedig om alle Nestlé-produkte te boikot.

Gepubliseer deurRoekeloos30/09/200903/03/2020Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: AfriForum, Grace Mugabe, Kallie Kriel, Nestlé, Robert Mugabe, ZimbabweLos kommentaar op Oproep om Nestlé te boikot oor “bloedmelk”

Brandewyn in Hillbrow

‘n Zimbabwe-burger is na bewering uit die derdeverdiepingvenster gegooi van ‘n gebou in Hillbrow.

Gepubliseer deurRoekeloos12/05/200912/05/2009Gepubliseer inAardigSleutelwoorde: ZimbabweLos kommentaar op Brandewyn in Hillbrow

Zimbabwe

Die toestand in Zimbabwe verswak so erg dat hulle ystervarke verkoop vir scrap metal!

Gepubliseer deurRoekeloos02/01/200918/01/2017Gepubliseer inGrappeSleutelwoorde: ZimbabweLos kommentaar op Zimbabwe

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Luna Paige se “Rustyd & Herhaal”
  • Gedigte van Alexander Carte
  • Gian Groen, Sondaar
  • PLEK
  • Akkedis se verjaardagfees

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Anton oor Gedigte van Evelyn van der Merwe
  • Roekeloos oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Wie hyg so? – Roekeloos.co.za oor Koekeloer!
  • Jan Grobbelaar oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Chris oor Die skipbreukelinge

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier