AfriForum se jeugkantoor word vandag oorval met klagtes van matrikulante van regoor die land wat nie hulle matriekuitslae ontvang het nie.
Sleutelwoord Argiewe:AfriForum
Hulp aan matrieks wat nie uitslae kry nie
Daar is hoop vir matrikulante wie se uitslae nie beskikbaar is nie.
Oproep om Nestlé te boikot oor “bloedmelk”
‘n Suid-Afrikaanse burgerregte inisiatief het ʼn internasionale veldtog begin om mense aan te moedig om alle Nestlé-produkte te boikot.
AfriForum en Zuma praat oor misdaad
AfriForum en die president van die ANC, Jacob Zuma, het vanoggend in Johannesburg vergader.