Toyota Enviro Outreach vat die lang pad met Buddy Die Toyota Enviro Outreach se epiese tog deur die nasionale parke van Zimbabwe en Malawi het die maand weggespring.