‘n Chinese paartjie is vangoggend beseer toe ‘n olifant hul motor in die Kruger Nasionale Park omgegooi het.
Sleutelwoord Argiewe:Kruger Nasionale Park
Boukontrakteur ry sewe rooibokke dood
‘n Boukontrakteur is ‘n boete van R2 500 opgelê nadat hy in die Kruger Nasionale Park teen ‘n hoë spoed gery het en minstens sewe rooibokke doodgery het.
Toyota Enviro Outreach vat die lang pad met Buddy
Die Toyota Enviro Outreach se epiese tog deur die nasionale parke van Zimbabwe en Malawi het die maand weggespring.
