‘n Chinese paartjie is vangoggend beseer toe ‘n olifant hul motor in die Kruger Nasionale Park omgegooi het.
Volgens ‘n woordvoerder van die park het slegs die man sigbare beserings opgedoen.
Dit is onduidelik hoekom die olifant aggressief geraak het.
