Voordrag en sang van Leipoldt-geïnspireerde musiek deur Niel Rademan (sang en klavier) en Wilken Calitz (viool).
CD’s beskikbaar.
Cederberg Kunstefees 2013
Ou Tronk Museum, Clanwilliam
3 Mei, 18h00
Moontlik gemaak deur: Hiemstra Trust
Tydsduur: 40 minute
Kaartjies: Gratis