Boukontrakteur ry sewe rooibokke dood

‘n Boukontrakteur is ‘n boete van R2 500 opgelê nadat hy in die Kruger Nasionale Park teen ‘n hoë spoed gery het en minstens sewe rooibokke doodgery het.

Die bestuurder, wat nie ‘n werknemer van die park is nie, het ‘n vragmotor en sleepwaentjie wat aan die boukontrakteur Shivers Contracting Company behoort het bestuur. Die boukontrakteur is tans besig om werk in die park te doen.

Man beboet ná hy sewe rooibokke doodry

R2 500?

Lewer kommentaar

Leave a Reply