Bingu wa Mutharika, president van Malawi, het Woensdag gesê dat die aankoop van ‘n straler wat $13,3 miljoen (sowat R102 miljoen) werd is, “goedkoop” vir die arm Afrika-land is.
Sleutelwoord Argiewe:Malawi
Toyota Enviro Outreach vat die lang pad met Buddy
Die Toyota Enviro Outreach se epiese tog deur die nasionale parke van Zimbabwe en Malawi het die maand weggespring.
Wetgewers verduister geld
8 Wetgewers in Malawi word daarvan beskuldig dat hulle sowat R184 miljoen van die regering verduister het.
