Wetgewers verduister geld

8 Wetgewers in Malawi word daarvan beskuldig dat hulle sowat R184 miljoen van die regering verduister het.

Die geld is hoofsaaklik verloor deur diefstal en wanbestuur.

Lewer kommentaar

Leave a Reply