‘n Jong Zimbabwiër is in hegtenis geneem weens die beweerde verkoop van vervalste mediese sertifikate in Ivory Park.
Dit was blykbaar nie n hierjy storie nie. Die 24-jarige het glo al die regte toerusting gehad en het R70 per sertifikaat gevra.
Geen wonder Zimbabwe se ekonomie het in duie gestort nie, al hulle entrepreneurs is in Suid-Afrika.
