Zimbabwiër in hegtenis weens vervalsing ‘n Jong Zimbabwiër is in hegtenis geneem weens die beweerde verkoop van vervalste mediese sertifikate in Ivory Park.