Die eerste Sondagkoerant verskyn in Suid-Afrika.
Sleutelwoord Argiewe:Sunday Times
Kristen McMenamy
Kristen McMenamy is ‘n Amerikaanse model. Sy is bekend vir haar onkonvensionele voorkoms.
R100 000 per vergadering vir voorsitters
Twee voorsitters van staatsbeheerde ondernemings is meer as R100 000 per vergadering betaal, het die Sunday Times die naweek berig.
Die president gaan weer trou
Die presidensie het aangekondig dat pres. Jacob Zuma en sy verloofde, Bongi Ngema, volgende naweek tydens ‘n private tradisionele seremonie in die eg sal tree.
David Bullard vs Mondli Makhanya
Die rubriekskrywer David Bullard het kriminele aanklagte teen Mondli Makhanya, voormalige redakteur van die Sunday Times, aanhangig gemaak.
Malema in Mauritius
Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), het twee ure ná hy die optog vir ekonomiese bevryding gelei het, na Mauritius gevlieg.
Rubriekskrywer oorlede
Die Sunday Times se bekende sosiale rubriekskrywer is gister by haar huis in Johannesburg oorlede.
Mbeki se reiskoste
“Oudpres. Thabo Mbeki se reise na Soedan tussen April 2009 en Oktober verlede jaar het belastingbetalers R20.5 miljoen uit die sak gejaag, het die Sunday Times-koerant berig.”
Ek is steeds ’n U2 aanhanger
Ek het genoeg U2 CD’s op my rak om myself ’n aanhanger te noem.
Freshlyground mag nie met Mugabe spot nie
“Die Suid-Afrikaanse sanggroep Freshlyground se werkpermitte in Zimbabwe is opgeskort oor ‘n video waarin hulle gekskeer met pres. Robert Mugabe, het die Sunday Times Saterdag berig.”