Julius Malema, omstrede leier van die ANC-jeugliga (ANCYL), het twee ure ná hy die optog vir ekonomiese bevryding gelei het, na Mauritius gevlieg, het Sunday Times berig.