“rain that soaks coal”
Sleutelwoord Argiewe:Eskom
Eskom voeg fase 5 beurtkrag by
Suid-Afrikaners kan dalk binnekort fase 5 beurtkrag beleef nadat Eskom aangekondig het dat die fases gewysig word om vir die volgende vorm van beurtkrag voorsiening te maak.
R100 000 per vergadering vir voorsitters
Twee voorsitters van staatsbeheerde ondernemings is meer as R100 000 per vergadering betaal, het die Sunday Times die naweek berig.
50 munisipale amptenare uit Vrystaat deel R50 miljoen
Die Volksblad berig dat 50 munisipale amptenare van die Mangaung munisipaliteit, wat Bloemfontein insluit, die belastingbetaler jaarliks R50 miljoen uit die sak jaag.
ANC maak glo R1 miljard uit kragstasie
DA-leier Helen Zille het Vrydag meer besonderhede bekendgemaak oor Eskom se leningsaansoek by die Wêreldbank.
Vak
Nie vir sensitiewes nie.
