Eskom voeg fase 5 beurtkrag by

Suid-Afrikaners kan dalk binnekort fase 5 beurtkrag beleef nadat Eskom aangekondig het dat die fases gewysig word om vir die volgende vorm van beurtkrag voorsiening te maak.

Tydens hierdie fase sal Eskom taakspanne na woonbuurte ontplooi om by elke huis aan te gaan en enige kerse of ander vorm van beligting af te vat.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

  1. Hulle gaan blykbaar ook die brandstof uit mense se kragopwekkers vat

Lewer kommentaar