Die Sunday Times se bekende sosiale rubriekskrywer, Gwen Gill, is gister by haar huis in Johannesburg oorlede. Sy was 75 jaar oud.