Die presidensie het aangekondig dat pres. Jacob Zuma en sy verloofde, Bongi Ngema, volgende naweek tydens ‘n private tradisionele seremonie in die eg sal tree, het die Sunday Times berig.