Hierdie stylvolle duo ontvoer jou na die pragklanke van vervloë dae, met o.a. “Moon River” en “Fly me to the Moon”, voor hulle jou terugbring na die hede met kontemporêre komposisies.
As dramastudente was hul passie altyd musiek. Minki Burger sing en Elizna Vermeulen blaas die saksofoon.
21 April
20h00
R60 per persoon
Die Bôrdienghuis, Wellington

